﻿<html dir="ltr"><head></head><body dir="ltr"><b><font color="white"><u>Kies van &#39;n posisie vir Kaartsig:</u></font></b>
<br /><br />&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;- Skuif van die kaart met behulp van die raakskerm sal &#39;n nuwe posisie in die middel van die kaart teiken en Son en Maan berekeninge vir die nuwe posisie doen. 
<br /><br />&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;- Gebruik die Ligging Menu in die boonste linkerhoek om die Kaart na daardie posisie te beweeg.  <b><font color="white">Gebruik Huidige ligging</font></b> sal poog om &#39;n naby aanpassing van jou huidige ligging te vind, en dit sal verskyn op die kaart as &#39;n groen merker.  Ten einde battery verbruik te verminder, sal die GPS radio slegs vir &#39;n paar oomblikke gebruik word om jou huidige ligging te vind, wanneer <b><font color="white">Gebruik Huidige ligging</font></b> gedruk word, dit sal nie aanhoudend opdateer nie.
<br /><br />&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;- Gebruik die Ligging Menu om vir posisies te soek, stoor, en gestoorde posisies oop te maak, of ko√∂rdinate in DDD formaat in te voer.  Gestoorde posisies sal as groen merkers sigbaar wees.
<br /><br />&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;Deur te tik op die groen plekmerker of &#39;n rooi gestoorde plekmerker sal die kaart beweeg en inligting oor die Son en die Maan bereken vir die getikte item.
<br /><br /><b><font color="white"><u>Tydsone vir Posisie:</u></font></b>
<br /><br />Gebruik die &quot;Tydsone Bron&quot; voorkeur om te kies hoe die tydsone vir jou geselekteerde ligging bepaal word.  Vir besigtiging van posisies buite jou tydsone gebruik &quot;Outo Spoor&quot; of &quot;Handmatig&quot; om tye vir die Son en Maan gebeure in daardie posisies se tydsone te vertoon.  
<br /><br /><b><font color="white"><u>Sluit die ligging en doelwit:</u></font></b>
<br /><br />Kaartsig laat die insluiting van 2 punte op die kaart toe: die plek waar jy van plan is om foto`s vanaf te neem, verteenwoordig deur die middel van die kompasoorleg, en die teiken voorwerp wat jy neem, verteenwoordig deur &#39;n sekondêre groen pen wat met &#39;n stippellyn verbind met die kompasmiddelpunt.  
<br /><br />Die twee kontroles hiervoor is die <b><font color="white">Posisie sluit-ikoon</font></b> en die <b><font color="white">Teiken pen-ikoon:</font></b>
<br /><br />&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;<b><font color="white">Ligging sluit-ikoon:</font></b> Tik die sluit-ikoon om sluit aan/af te skakel.  Wanneer die slot gesluit vertoon aan is, is die posisie gesluit en kan die Kaart vrylik geskuif word sonder om die posisie te verander.  Wanneer die slot oop vertoon, is die posisie oopgesluit en sal in die middel van die kaart wees, wanneer die kaart beweeg word.
<br /><br />&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;<b><font color="white">Teiken pen-ikoon:</font></b> Tik die pen-ikoon om die teikenpunt aan/af te skakel.  Wanneer die pen met &#39;n X daaronder verskyn, is die teikenpunt gesluit en die kaart kan vrylik gesleep word sonder om dit te verander.  Wanneer die pen sonder &#39;n X verskyn, is die teikenpunt oopgesluit en sal dit na die middel van die kaart skuif, as die kaart besleep word.
<br /><br />&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;- Afstand inligting en peiling vanaf `n posisie na die teiken word langs die teikenpunt aangedui.  As dit is nie op die skerm is nie, sal hierdie inligting op die skerm in die kompasmiddelpunt verskyn.
<br /><br />&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;- Soos wat die teikenpunt buite die Son en Maan gebeurtenis kompasrand geskuif word, sal die kompasrand uit te brei ten einde die teikenpunt in lyn te bring met die Son en Maan gebeurtenisse.
<br /><br /><b><font color="white"><u>Elevasie</u></font></b>
<br /><br />Elevasie soektogte kan geaktiveer word in die Voorkeure.  As `n kontrole aangeskakel is sal dit vertoon word op die Kaart met aanduiding van die waarnemer en die teiken aansigte, indien van toepassing.
<br /><br />Sodra die foto neem en doelwit plekke vasgestel is, sal die verskil in die hoek tussen die punte bereken word en in die elevasie beheer vertoon word.  Tik die elevasie beheer om die aansigte te wysig indien verlang.
<br /><br /><b><font color="white"><u>Kaart Outorotasie-</u></font></b>
<br /><br />Indien aangeskakel, sal die kaart draai volgens jou huidige peiling.  Maak seker om jou toestel kompas te kalibreer ten einde die beste akkuraatheid te verseker.
<br /><br /><b><font color="white"><u>Ander Wenke:</u></font></b>
<br /><br />&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;- Met beide Posisiesluit en Teikenpen ikone ontsluit, sal beide die posisie en die teikenpunt sal gestel word na die middel van die kaart wanneer die kaart beweeg word.  Dit is die verstek gedrag.
<br /><br />&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;- Met beide Posisiesluit en Teikenpen ikone gesluit, mag die Kaart vrylik verskuif word sonder dat enige veranderings plaasvind.
<br /><br />&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;- Die posisie en teieknpunt funksionaliteit sal die beste werk binne &#39;n redelike afstande van mekaar (beide punte sigbaar), gewoonlik met die Kaart vergroot.
<br /><br /><font color="white">Let wel:</font> Alle waardes en berekenings is benaderd en kan nie gewaarborg word om 100% akkuraat te wees nie.  Mobiele apparaat kompasses is nie altyd akkuraat en betroubaar nie, en dit in gedagte hou vir kritiese gebruik.
</body></html>