﻿<html dir="ltr"><head></head><body dir="ltr"><b><font color="white">Sun Surveyor</font></b> is &#39;n toepassing vir die voorspelling van die Son en die Maan posisies.  Dit is nuttig vir die verkenning van beplande film en fotografie lokaliteite, sonpaneel posisionering, tuinmaak, eiendomstudies, Aardwetenskapstudies, en nog baie meer!
<br /><br />Nadat &#39;n <font color="white">plek</font> en die <font color="white">datum/tyd</font> gekies word, sal Sun Surveyor verskeie Son en die Maan gebeurtenisse voorspel en vertoon waaronder:
<br /><br /><font color="white">&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;Son- en Maanposisie en bane
</font><br /><font color="white">&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;Sonsopkoms en -ondergang, Sonmiddag
</font><br /><font color="white">&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;Son Skaduverhouding
</font><br /><font color="white">&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;Goue-uur en Blou-uurtye
</font><br /><font color="white">&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;Maansopkoms en -ondergang
</font><br /><font color="white">&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;Somer- en Wintersonstilstandbane
</font><br /><font color="white">&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;Eweningbane
</font><br /><font color="white">&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;Dagbreek- en skemeraandtye
</font><br /><font color="white">&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;Maanfase en Beligting%</font>
<br /><br />Magnetiese deklinasie vir die aanpassing van die verskil tussen Magnetiese Noord en ware Noord word altyd bereken vir die geselekteerde plek en toegepas  vir &#39;n verbeterde akkuraatheid.				
<br /><br />Verwyder die merkie uit die voorkeur <font color="white">&quot;Noord is Ware Noord&quot;</font> vir waardes om magneties uitgedruk te word vir direkte gebruik met &#39;n kompas wat geen magnetiese deklinasie-aanpassing het nie. 
<br /><br /><b><font color="white">Sun Surveyor</font></b> bestaan ​​uit verskeie interaktiewe modules wat verskillende perspektiewe van die geselekteerde <font color="white">Plek</font> en <font color="white">Datum/Tyd bied:</font>
<br /><br />&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;<font color="white">3D Kompas</font> - &#39;n 3D-projeksie van Son en Maan posisies en gebeure oorlê op &#39;n kompas wat die toestel se rigting en oriëntering in die wêreld voorstel
<br /><br />&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;<font color="white">Kaart</font> - &#39;n bo-na-onder sig van die Son en die Maan posisies oorlê op &#39;n interaktiewe kaart
<br /><br />&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;<font color="white">OR Kamera</font> - Ondersteunde Realiteit; Son en Maan items oorlê op die toestel se intydse kamera inset
<br /><br />&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;<font color="white">Details</font> - &#39;n tekslys van besonderhede vir Son en Maan posisies en gebeurtenistye
<br /><br />Geniet die verkenning van die verskillende modules en funksies, en lees die <font color="white">Gebruik</font>-artikel vir meer inligting en idees.
<br /><br /><font color="white">Let wel:</font> Alle waardes en berekenings is benaderd en kan nie gewaarborg word om 100% akkuraat te wees nie.  Mobile toestel kompasse is nie altyd akkuraat en betroubare nie, hou dit in gedagte by kritiese gebruik.
<br />
<br />
<br />Afrikaanse Vertaling deur Hendrik Bosman - <a href="http://olympusphotographer.blogspot.com">http://olympusphotographer.blogspot.com</a>
<br/>Time Zone &amp; Elevation data courtesy of Google and Geonames.org
<!--<br /><b><font color="white">Ontwikkelaarwebblad:</font></b> <a href="https://www.sunsurveyor.com">www.sunsurveyor.com</a>
<br /><b><font color="white">Ontwikkelaar epos. Stuur &#39;n e-pos aan:</font></b> <a href="mailto:adam@sunsurveyor.com">adam@sunsurveyor.com</a>
-->
<br /><br />E-pos asseblief met enige voorstelle, programfoute, kommentaar en kritiek!
</body></html>